Magnum kluis
Bewaar jou kosbare besittings in ‘n Magnum Kluis
Wat is ‘n huis sonder ‘n kluis? Die meeste huiseienaars in Suid-Afrika, hetsy in stede of op plase, het vuurwapens wat volgens wet veilig in ‘n kluis bewaar moet word. Te dikwels word berig hoe onskuldige mense wreed met hulle eie vuurwapens aangeval word deur inbrekers wat enigiets buit[...]