TLU SA

TLU SA spreek onkunde oor OSV aan

TLU SA doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om 10 medeburgers in te lig oor wat presies Onteiening Sonder Vergoeding (OSV) beteken, die impak daarvan en hoekom dit nie deurgevoer mag word nie. Die OSV veldtog is TLU SA se poging om die groot mate van onkunde oor wat die Onteineningswetsontwerp[...]

By Specialist Writer|28th October 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Jag op privaateiendom ruk handuit

Die onwettige jag met honde op privaateiendom is besig om hand uit te ruk.“Dit skep vir vee en wildboere ’n geweldige probleem, aangesien geen boer kan toelaat dat sy diere op hierdie wrede manier uitgewis word nie,” sê TLU SA Vrystaat-voorsitter, Bertus van der Westhuizen.“Honde is wrede jagters, en[...]

By Specialist Writer|19th October 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

TLU SA maak beswaar teen staking van veilings

Artikel verskaf 29 Junie 2021 TLU SA vind dit onaanvaarbaar dat veilings in terme van die aangepaste vlak vier van die inperking gestaak word. “Die president het Sondagaand beklemtoon dat alle ekonomiese aktiwiteite so ver as moontlik moet voortgaan en dat mense wel by hulle plek van werk mag[...]

By Specialist Writer|1st July 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top