wanbestuur
Suid-Afrika moet dringend optree teen wanbestuur van land, sê TLU SA
TLU SA is dit eens dat die afgradering van die Landbank deur die kredietgradering agentskap Moody’s Investors Service bloot ‘n simptoom van die vele probleme in Suid-Afrika is.Die Landbank het vandeesweek aangekondig dat dit nie daarin gaan slaag om uitstaande skuld teen einde November te herstruktureer soos voorheen beplan[...]