TLU SA
TLU SA eis dat plaasaanvalle meer aandag geniet
TLU SA eis dat die minister van polisie, mnr. Bheki Cele, duidelikheid gee oor of plaasaanvalle en -moorde die aandag ontvang wat dit dringend benodig. Selfs al het dit volgens hom nie meer die status van ‘n Nasionale Prioriteitsmisdaad nie. Die minister het vandeesweek in die parlement, in antwoord[...]
TLU SA maak planne en skep hoop
“Deur my ampstermyn het ek tot die gevolgtrekking gekom dat debat en onderhandelinge met die ANC na niks lei nie en dat selfdoen ons enigste antwoord is.” - Louis Meintjes, uittredende president van TLU SA Die antwoord vir ekonomiese oorlewing is selfbestuur. Dit was die boodskap wat vandag baie[...]
TLU SA ondersteun protesoptogte teen plaasaanvalle
“Boere is keelvol vir die aanslag op hulle lewens en sal nou al hoe meer begin aksie neem teen misdadigers wat hulle aanval en intimideer,” sê mnr. Louis Meintjes, die president van TLU SA.Die land sien die afgelope maand al hoe meer dat gemeenskappe vreedsaam en in massas protesteer[...]
Stel die ekonomie oop – hef alle inperkings op
Dit is vir TLU SA onaanvaarbaar dat ‘n nasionale beheerkamer wat deur die ANC oorheers word, inperkingsmaatreëls daarstel wat glad nie sin maak nie, op dubbele standaarde geskoei is en veroorsaak dat miljoene Suid-Afrikaners sonder inkomste of voedsel sit. “Die land se ekonomie is tot op die grond vernietig[...]
TLU SA virtuele optog teen plaasmoorde
TLU SA stap op 14 Augustus binne 24 uur virtueel om Suid-Afrika in protes teen die 5 530 plaasaanvalle sedert 1990. Oor dieselfde tydperk is 2 083 mense uit die lewens van hulle gesinne, vriende en gemeenskappe geruk. Met die staptog van 5 530 km hoop TLU SA om genoeg[...]