TLU SA
TLU SA nooi Suid-Afrikaners om virtueel saam te stap teen misdaad
TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarin alle Suid-Afrikaners genooi word om deel te neem aan ‘n virtuele protesoptog teen plaasaanvalle.Die boere van Suid-Afrika is lewensbelangrik en beskik oor besonderse kennis en vaardigheid om in ‘n marginale landbouland sukses te behaal en kos vir ons tafels te produseer.[...]
TLU SA se halfjaar misdaadstatistiek dui daarop dat paraatheid lewensverlies verhoed
Die landboubedryf het tot dusver vanjaar onder 26 plaasmoorde en 141 plaasaanvalle deurgeloop. Dit blyk egter dat TLU SA se raad oor beveiliging en paraatheid bydra om plaasbewoners teen moord te beskerm. “Dit is duidelik dat doeltreffende weerstand en die toepassing van noodweer beginsels tot gevolg gehad het dat[...]
TLU SA vat munisipaliteite vas met protesaksie
TLU SA stel vandag ‘n protesaksie teen onbillike eiendomsbelasting bekend.Wetgewing verplig munisipaliteite om sekere vlakke van ekonomiese en sosiale toestande binne ‘n gebied te handhaaf. Die owerhede moet verder ekonomiese impakstudies doen om vas te stel of dienste relevant tot belasting gelewer word. Dit moet ook aandui watter impak[...]
TLU SA dring aan op veranderinge vir sinvolle begroting
Die minister van Finansies, Tito Mboweni maak Woensdag die spesiale aanpassingsbegroting of ‘noodbegroting’ rondom COVID-19 bekend. Uiteraard is ‘n begroting vir enige besigheid, insluitende die land, noodsaaklik. Maar, dit is ook bykans onmoontlik om ‘n sinvolle begroting uit niks uit op te stel. “’n Land se begroting gaan oor[...]
TLU SA vra in ope brief duidelikheid oor “radikale ekonomiese transformasie”
TLU SA eis in ‘n ope brief aan die regering, geadresseer aan President Cyril Ramaphosa, duidelikheid oor stellings dat die nalatenskap van die ekonomie rassisties en kolonialisties is.Dié stellings is tydens die president se gesprek met die Suid-Afrikaanse Redakteursforum gemaak. TLU SA wil verder hê die regering moet in[...]