TLU SA
Plaaswagte geaktiveer na druk deur TLU SA
Na openbare druk gefasiliteer deur TLU SA, kan Plaaswagte uiteindelik weer wettig voortgaan.TLU SA het in April ‘n dringende beroep op die minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en President Cyril Ramaphosa gedoen om die plaaswagte weer te aktiveer, en het ‘n platform geskep waar Suid-Afrikaners die aksie kon[...]
TLU SA wil hê beperkings moet opgehef word
TLU SA is oortuig dat alle COVID-19 beperkings opgehef moet word.“Ons besef die gevaar van COVID-19, maar gegewe die onbepaalde tyd wat dit nog met ons gaan wees, is verantwoordelike balans in die hantering daarvan noodsaaklik,” sê mnr. Louis Meintjes. “Ons stel voor die regering hef alle beperkings en[...]
TLU SA bekommerd oor uitdagings as gevolg van volgehoue inperking
TLU SA is dankbaar dat die kern van die voorstelle wat die organisasie tot dusver oor die inperkingmaatreëls gemaak het, nou deur die regering aanvaar word. Die onus lê nou grootliks op die bevolking van Suid-Afrika om self verantwoordelik te wees om die verspreiding van COVID-19 te beperk. Die[...]
Laat hoor jou stem en red die ekonomie, sê TLU SA
TLU SA het vandag ‘n veldtog bekend gestel waarin Suid-Afrikaners uiting kan gee oor hoe die landwye inperking hulle alledaagse lewens – en veral finansies – beïnvloed. Met die veldtog kan deelnemers ook voorstelle maak oor hoe die ekonomie gered kan word.“Die Suid-Afrikaanse ekonomie was reeds voor die regering[...]
TLU SA skep petisie om plaaswagte te aktiveer
TLU SA doen ‘n dringende beroep op die minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en President Cyril Ramaphosa om die Plaaswagte weer te aktiveer, en het ‘n platform geskep waar Suid-Afrikaners die aksie kan ondersteun.Dié noodsaaklike wagte word sedert die begin van die inperking verhoed om patrollies te ry[...]