TLU SA
TLU SA toegewyd tot kosvoorsiening ondanks beperkings
TLU SA is steeds toegewyd om te verseker dat voedsel elke inwoner van die land bereik, hoewel die inperking egter reeds tot heelwat negatiewe gevolge gelei het.Die vloei van voedsel na gemeenskappe word gerem en selfs versteur. Die gevolglike kosnood is die laaste ding wat Suid-Afrika kan bekostig. Honger[...]
TLU SA se Plaasvars e-mark vir boere
TLU SA het vandag die Plaasvars e-mark bekendgestel om boere en verbruikers met mekaar te verbind. “Die kommersiële boer word telkens oorgesien wanneer dit by enige vorm van befondsing uit die staatskoffers kom,” sê mnr. Louis Meintjes. “Geen hulp gedurende droogtes. Geen hulp gedurende rampe soos COVID-19 nie. Geen[...]
Diefstal van landbouprodukte neem kommerwekkend toe
Dit is baie duidelik dat misdadigers hulle nie steur aan die inperkingsregulasies nie, en boere is toenemend die slagoffer daarvan. “Landwyd, maar ook in die Limpopo provinsie, is daar ‘n oënskynlike toename in diefstal van landbouprodukte, soos oes- en veediefstal, terwyl kabeldiefstal ook in sekere areas aan die toeneem[...]
Die waarde van finansiële beplanning in onseker tye
Die gebeure van die afgelope weke het ons lewens en die geskiedenis van Suid-Afrikaners onherroeplik verander. Die COVID-19 pandemie beïnvloed die wêreldwye sentiment, die markte en die manier hoe ons leef en werk. In Suid-Afrika het ons waarskynlik nog nie die ware impak van die situasie begin ervaar nie[...]
COVID-19 en Beweging van boere
Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid op die landboubedryf as ‘n noodsaaklike rolspeler wat moet verseker dat die land tydens die inperking van voldoende voedsel voorsien word. Daar is twee hoofredes waarom gesonde voedsel in hierdie tyd veral, noodsaaklik is: Voldoende gesonde kos hou die immuunstelsel in stand; enVoldoende kos[...]