Buurtwag
AfriForum en Saai beplan versetpatrollie in reaksie op teenstand teen buurt- en plaaswagbedrywighede
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai sal enige teenstand beveg vanuit staatsgeledere teen buurt- en plaaswagte wat wettige bedrywighede hervat. Dié organisasies moedig buurtwagte aan om patrollie te ry, ten spyte van voorvalle van teenkanting wat by die organisasies aangemeld is. AfriForum en Saai sal ook regshulp bied[...]
TLU SA skep petisie om plaaswagte te aktiveer
TLU SA doen ‘n dringende beroep op die minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en President Cyril Ramaphosa om die Plaaswagte weer te aktiveer, en het ‘n platform geskep waar Suid-Afrikaners die aksie kan ondersteun.Dié noodsaaklike wagte word sedert die begin van die inperking verhoed om patrollies te ry[...]