versetpatrollie
AfriForum en Saai beplan versetpatrollie in reaksie op teenstand teen buurt- en plaaswagbedrywighede
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai sal enige teenstand beveg vanuit staatsgeledere teen buurt- en plaaswagte wat wettige bedrywighede hervat. DiƩ organisasies moedig buurtwagte aan om patrollie te ry, ten spyte van voorvalle van teenkanting wat by die organisasies aangemeld is. AfriForum en Saai sal ook regshulp bied[...]