misdaadstatistiek
TLU SA se halfjaar misdaadstatistiek dui daarop dat paraatheid lewensverlies verhoed
Die landboubedryf het tot dusver vanjaar onder 26 plaasmoorde en 141 plaasaanvalle deurgeloop. Dit blyk egter dat TLU SA se raad oor beveiliging en paraatheid bydra om plaasbewoners teen moord te beskerm. “Dit is duidelik dat doeltreffende weerstand en die toepassing van noodweer beginsels tot gevolg gehad het dat[...]