begroting
Landbou begroting versaak boere t.o.v. misdaadbekamping en biosekuriteitmaatreëls
Die Vrystaatse LUR vir Landbou se onlangse begroting uiteensetting is ʼn klaaglike mislukking om boere ten opsigte van misdaadbekamping en biosekuriteitsmaatreëls effektief by te staan. Alle boere is uitgelewer nie net aan kriminele nie, maar ook aan die uitbreek van moontlike dieresiektes onder hul kuddes. Dit is die siening[...]
BEGROTING 2022: Gulde geleentheid vir groei en werkskepping
Ná afloop van die fiskaal korrekte benadering wat in die mediumtermynbegrotingsbeleidstelling van November 2021 gevolg is, sien Agri SA uit na ’n soortgelyke benadering in minister Godongwana se nuwelingstoespraak hierdie Woensdag 23 Februarie 2022. Die korttermyn-inkomste wat die afgelope paar jaar uit hoë kommoditeitspryse verkry is, moet aangewend word[...]
Begroting skep nie hoop vir TLU SA
TLU SA glo nie dat die minister van finansies, mnr. Tito Mboweni, se ekonomiese planne die korrekte roete is om Suid-Afrika se ekonomie om te keer nie. Die ekonomie sal net weer opgebou kan word as die privaatsektor toegelaat word om dit te dryf. Beslis nie deur vol te[...]
TLU SA dring aan op veranderinge vir sinvolle begroting
Die minister van Finansies, Tito Mboweni maak Woensdag die spesiale aanpassingsbegroting of ‘noodbegroting’ rondom COVID-19 bekend. Uiteraard is ‘n begroting vir enige besigheid, insluitende die land, noodsaaklik. Maar, dit is ook bykans onmoontlik om ‘n sinvolle begroting uit niks uit op te stel. “’n Land se begroting gaan oor[...]