stroperverkope
Stroperverkope is 8% hoër as in 2016
Stroperverkope van 20 eenhede in Oktober is twee eenhede meer as die 18 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope nou 8% meer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Trekkerverkope van 704 eenhede in Oktober is aansienlik (24%) meer as die 567 eenhede[...]
Trekkerverkope in Julie 2017 is meer as ‘n jaar gelede
Trekkerverkope van 502 eenhede in Julie is aansienlik (11%) meer as die 451 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 13 eenhede in Julie is een eenheid minder as die 14[...]
Stroperverkope is hoër as verlede jaar
Trekkerverkope van 515 eenhede in Maart, is byna 19% meer as die 434 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 4% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 23 eenhede is ongeveer 64% meer as die 14 eenhede[...]
Februarie 2017 se trekker- en stroperverkope is minder as ‘n jaar gelede
Trekkerverkope van 675 eenhede in Februarie is byna 8% minder as die 731 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 12% laer as verlede jaar. Stroperverkope van 19 eenhede in Februarie is drie eenhede laer as die 22 eehede wat verlede[...]
Januarie 2017 se trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 478 eenhede in Januarie is byna 18% minder as die 580 eenhede wat verlede Januarie verkoop is, terwyl stroperverkope van 16 eenhede dieselfde is as die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Die laer trekkerverkope vanjaar weerspieël ᾿n hoë mate van omsigtigheid in die mark. Baie[...]