mielies

‘n Kwart minder mielies geplant

Die amptelike skatting van aanplantings bevestig dat sowat 25% minder oppervlakte met mielies beplant is as gevolg van die droogte. Die Oesskattingskomitee sê die voorlopige oppervlakte- en voorlopige produksieskatting is hoofsaaklik gegrond op die resultate van ‘n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die[...]

By Benine Ackermann|27th January 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top