Lemken
Plant wyd en raak met LEMKEN se Solitair 12
Net flink, flukse, fikse, doeltreffende masjiene word toegelaat op André du Preez se plaas tussen Koster en Lichtenburg. Elke aspek van die boerdery word fyn beplan en die doel bepaal die middele wat gebruik word. Een van André se doelwitte is om in die grond terug te sit wat[...]
AFGRI Corp Zambia shines with technological solutions
Cena Farms at Mt Isabelle in Mkushi hosted this year’s AFGRI equipment feast for farmers wishing to increase productivity and yields. Joining the demonstration day this year, Agriwes and Agricon also showcased their range of equipment. Quite aptly, the day was dubbed Triple A Demo Day. JP Smit, AFGRI[...]
Go BLUE to go GREEN: Create healthy soil with LEMKEN
Pieter Janse van Rensburg, who has been farming in the Mpongwe region for the last 20 years, believes in healthy soil. He also believes that burning wheat stover and relying completely on herbicides for weed control will, in the long run, deplete his soil. The challenge was to find[...]
AFGRI Meganisasie het rede om te spog.
So nou en dan is dit nodig om bietjie uit te haal en te wys en jou spoggerige, blink toerusting met die nodige swier aan jou kliënte te vertoon. AFGRI Meganisasie, wat die verspreider van John Deere, Lemken, Rovic Leers en Falcon se trekkers en werktuie in die sentrale[...]
Bepaal jou planttyd met LEMKEN
Of die reën al geval het of nie... as die voorjaar sy lentebors op Oom Paul se verjaarsdag op 10 Oktober uitsteek, word die planters in Langfontein-boerdery naby Wakkerstroom se grond ingesteek. Dit is wanneer BP Greyling begin plant.