William Nichols
AFGRI Meganisasie het rede om te spog.
So nou en dan is dit nodig om bietjie uit te haal en te wys en jou spoggerige, blink toerusting met die nodige swier aan jou kliƫnte te vertoon. AFGRI Meganisasie, wat die verspreider van John Deere, Lemken, Rovic Leers en Falcon se trekkers en werktuie in die sentrale[...]