Isuzu
Isuzu D-MAX 3.0 TD Dubbelkajuit X-Rider Auto: Die voertuig waarvoor almal gewag het
X-Rider nou beskikbaar met ’n 3-liter dieselenjin en 6-spoed outomatiese ratkas. Die gewildheid van Isuzu se X-Rider D-MAX-reeks is alombekend, maar nou neem Isuzu sake ՚n stap vorentoe met die bekendstelling van die spesiale uitgawe D-MAX 3.0 Turbodiesel Dubbelkajuit X-Rider Outomaties. “Die X-Rider-handelsmerk, wat in 2016 as ՚n spesiale[...]
Goeie nuus vir boere: Plaasseun vat voor by ISUZU SA
Volle begrip vir die boer se omstandighede en behoeftes en ’n slim sakekop wat altyd ’n plan beklink om net die beste diens te lewer – dit is Billy Tom, Isuzu Motors Suid-Afrika se nuwe hoof-uitvoerende beampte. Boerdery en die plaaslewe is in Billy Tom se bloed. Hy het[...]
Isuzu stel X-Rider Black Edition bekend
Deur Dirk Gallowitz Met die onlangse bekendstelling van die eksklusiewe X-Rider Black Edition model, het Isuzu Motors Suid- Afrika (IMSA) ‘n verdere model bygevoeg tot sy gewilde reeks dubbelkajuitbakkies. Terwyl die X-Rider model tydens die bekendstelling in 2016 as ‘n beperkte model met net 700 eenhede bedoel was, het[...]
Isuzu bied aan: ’n Bakkie en trok vir elke taak
Begrip vir die boer se behoeftes, sy omstandighede, sy sak en selfs sy drome is een van die dinge wat Isuzu tydens sy meer as tagtig jaar ervaring in die lewering van wêreldklas-vervoeroplossings aangeleer het. Ook hier in Suid-Afrika is Isuzu ’n naam wat boere met vertroue, waardering en[...]