Isuzu D-MAX

2022 Isuzu D-Max: Nommer 7 uiteindelik hier

Isuzu-bakkieliefhebbers in Suid-Afrika moes lank wag, maar die sewende geslag van die gewilde D-Max, voorheen die KB, is uiteindelik plaaslik bekendgestel. Soos voorheen sal drie bakvorms beskikbaar wees, naamlik ՚n enkelkajuit, ’n anderhalfkajuit (“Extended Cab”) en ՚n dubbelkajuit. Die 2022-reeks word plaaslik met twee enjinkeuses beskikbaar gestel: ’n Heel[...]

2022 Isuzu D-Max: Nommer 7 uiteindelik hier

Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Isuzu-bakkie liefhebbers in Suid-Afrika moes lank wag, maar die sewende geslag van die gewilde D-Max, voorheen die KB, is uiteindelik plaaslik bekendgestel. Soos voorheen sal drie bakvorms beskikbaar wees, naamlik ‘n enkelkajuit, ’n “Extended Cab” en ‘n dubbelkajuit. Die 2022 reeks word plaaslik[...]

By Specialist Writer|25th April 2022|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , |

Isuzu D-MAX 3.0 TD Dubbelkajuit X-Rider Auto: Die voertuig waarvoor almal gewag het

X-Rider nou beskikbaar met ’n 3-liter dieselenjin en 6-spoed outomatiese ratkas. Die gewildheid van Isuzu se X-Rider D-MAX-reeks is alombekend, maar nou neem Isuzu sake ՚n stap vorentoe met die bekendstelling van die spesiale uitgawe D-MAX 3.0 Turbodiesel Dubbelkajuit X-Rider Outomaties. “Die X-Rider-handelsmerk, wat in 2016 as ՚n spesiale[...]

By Specialist Writer|18th August 2020|Categories: Artikels, Meganisasie, Wiele|Tags: , , , |
0
Go to Top