bakkies

BAKKIES: ’n Oorsig oor 2018 se bekendstellings

saamgestel deur Dirk Gallowitz van UltimateDrive Die UltimateDrive Mediaspan ry jaarliks met omtrent elke nuwe model voertuig wat in Suid-Afrika bekendgestel word. Weliswaar word dieselfde model soms deur ’n paar van hulle toetsers onder hande geneem. Ek self beoordeel jaarliks tussen 80 en 90 voertuie en bring gemiddeld 1[...]

MSSA Kommersiële Boere studie toon dat voorkeure vir bakkie handelsmerke verskil vir enkel- en dubbelkajuit

Markstudies en Statistiese Analise (MSSA) het onlangs navorsing voltooi onder kommersiële boere in Suid-Afrika oor hulle handelsmerkvoorkeure oor enkelkajuit en dubbelkajuit bakkies. Schalk van Vuuren, navorsingsdirekteur beklemtoon dat maatskappye wat dienste en produkte aan kommersiële boere bemark gereeld navorsing behoort te doen vir nuwe insigte om tred te hou[...]

By Specialist Writer|23rd July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Isuzu stel X-Rider Black Edition bekend

Deur Dirk Gallowitz Met die onlangse bekendstelling van die eksklusiewe X-Rider Black Edition model, het Isuzu Motors Suid- Afrika (IMSA) ‘n verdere model bygevoeg tot sy gewilde reeks dubbelkajuitbakkies. Terwyl die X-Rider model tydens die bekendstelling in 2016 as ‘n beperkte model met net  700 eenhede bedoel was, het[...]

By Specialist Writer|2nd July 2018|Categories: Nuus, Wiele|Tags: , , , , , |
0
Go to Top