enkel- en dubbelkajuit

MSSA Kommersiële Boere studie toon dat voorkeure vir bakkie handelsmerke verskil vir enkel- en dubbelkajuit

Markstudies en Statistiese Analise (MSSA) het onlangs navorsing voltooi onder kommersiële boere in Suid-Afrika oor hulle handelsmerkvoorkeure oor enkelkajuit en dubbelkajuit bakkies. Schalk van Vuuren, navorsingsdirekteur beklemtoon dat maatskappye wat dienste en produkte aan kommersiële boere bemark gereeld navorsing behoort te doen vir nuwe insigte om tred te hou[...]

By Specialist Writer|23rd July 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
0
Go to Top