Categories: NuusPublished On: 23rd July 2018

MSSA Kommersiële Boere studie toon dat voorkeure vir bakkie handelsmerke verskil vir enkel- en dubbelkajuit

By 1 min read

Markstudies en Statistiese Analise (MSSA) het onlangs navorsing voltooi onder kommersiële boere in Suid-Afrika oor hulle handelsmerkvoorkeure oor enkelkajuit en dubbelkajuit bakkies.

Schalk van Vuuren, navorsingsdirekteur beklemtoon dat maatskappye wat dienste en produkte aan kommersiële boere bemark gereeld navorsing behoort te doen vir nuwe insigte om tred te hou met die opinies en voorkeure van die dinamiese mark.

Die grafiek toon die verskille van die voorkeure vir die handelsmerke. Let op hoe verskil “Geen”.

Die navorsingsbevindinge word in ‘n verslag opgesom en dek die voorkeure per Hoof Boerdery, Provinsies en Omset. Die verslag is by MSSA teen koste beskikbaar. Die verslag bespreek ook die redes vir die voorkeure vir die verskillende handelsmerke

Kontak Markstudies en Statistiese Analise om meer inligting te bekom oor die verslag of besoek www.mssa-research.co.za. Om deel te neem aan die 2019 Kommersiële Boere kontak Schalk Van Vuuren by 012-346-0718 of mssa2@mssa-research.co.za.

Bron: MSSA

0
0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0
0