vragmotor

Bekendstelling in Oktober: Mega-T opelug-ekspo vir die sleepwa-, vragmotor- en vervoerbedrywe

Mega-T, 'n opwindende nuwe opelug-ekspo, is die eenstop-bedryfsgeleentheid wat alles oor sleepwaens, vragmotors en vervoer gaan – en alles wat daarmee verband hou! Die geleentheid, wat vir die eerste keer van 6 tot 7 Oktober 2022 by die Diamantvallei Landgoed-skougronde, 20 km oos van Pretoria, plaasvind, word deur die[...]

By Specialist Writer|6th September 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Isuzu bied aan: ’n Bakkie en trok vir elke taak

Begrip vir die boer se behoeftes, sy omstandighede, sy sak en selfs sy drome is een van die dinge wat Isuzu tydens sy meer as tagtig jaar ervaring in die lewering van wêreldklas-vervoeroplossings aangeleer het. Ook hier in Suid-Afrika is Isuzu ’n naam wat boere met vertroue, waardering en[...]

Scania ry die lekkerste

“Alles wat inkom of uitgaan op die plaas, word met ’n Scania in- of uitgery,” vertel Sebastiaan Steyn van Goliatskraal naby Kroonstad. Scania-trokke word vir al die plaas se massavragte gebruik en ook vir Sebastiaan se vervoer-onderneming. Die R500-trokke sleep ’n verskeidenheid waens en bakke; daar is wild- en[...]

By Annemarie Bremner|10th August 2016|Categories: Mechanisation|Tags: , |
0
Go to Top