Iveco Vragmotors
Iveco: “Die beste vragmotor teen die beste prys”
“Dit is ‛n baie goeie en die mees bekostigbare vragmotor wat jy sal kry - hulle pryse is in die kol. Ek gee hulle tien uit tien.” So praat Thabo Strydom van L & T Boerdery wie se betroubare Iveco-vragmotors ’n reuse rol in die boerdery se sukses speel.[...]