grappe
Dom Boer se lag vir die dag:
Gebore vir politiek Krokodil kom onder die invloed van die nuwe Suid-Afrika se verkiesingswaansin en besluit om ‘n ANC-EFF-tak vir diere te stig sodat hulle ook kan gaan stem. Hy probeer Skilpad as eerste lid werf. Skilpad: “Nee, julle wil mos eiendom sonder vergoeding steel. Geen wettige besitter van[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Genugtig Man gaan na die kantoor van Binnelandse Sake om die dood van sy skoonmoeder aan te meld. Amptenaar: “Naam van die oorledene?” Man: “Afzichlia Wreedhart.” Amptenaar: “Geslag?” Man: “Nee, motorongeluk.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Sy prys is sy prys Tydens ‘n rustige Saterdagmôreritjie tussen die plotte deur sien Gawie ‘n kennisgewing wat sê: “Perd te koop.” Hy ry in en vind daar vir Dawie met ‘n lamlendige, wanstaltige ou perd wat lyk of hy enige oomblik kan omval. Gawie: “Is dit die perd[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Gryp die geleentheid Dominee Goedehart preek die Sondag oortuigend uit die apostel Paulus se brief aan die Romeine. Na die diens staan ‘n laerskoolknapie die dominee en inwag. Laerskoolknapie: “Dominee, hierdie brief van Paulus aan die Romeine...” Dominee Goedehart: “Ja my kind, het jy die preek interessant gevind?” Laerskoolknapie:[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Blitsige herstel Stiefie en Liefie het ‘n tweeling. Toe hulle vyf jaar oud is kan die een al vlot praat, maar die ander een sê nie ‘n woord nie en geen dokter of geleerde kan die kind aan die praat kry nie. Stiefie hoor dat Lekkerrus se mineraalwater talle[...]