Dom Boer se lag vir die dag:
Genugtig
Man gaan na die kantoor van Binnelandse Sake om die dood van sy skoonmoeder aan te meld.
Amptenaar: “Naam van die oorledene?”
Man: “Afzichlia Wreedhart.”
Amptenaar: “Geslag?”
Man: “Nee, motorongeluk.”
Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.
Δ
Veilige uitweg
Klein Heinie: “Pa, die seuntjie langsaan sê ek lyk net soos Pa.”
Heinie: “O, en wat sê jy toe?”
Klein Heinie: “Niks. Hy is baie groter as ek.”