Ford Ranger
Kyk! So lyk Ford se nuwe beperkte uitgawe Fx4 model
Uitstaande prestasie en tegnologie is die kenmerke van die Ford Ranger-reeks. En nou na al die drama wat Ford die afgelope tyd gehad het spog hulle met 'n nog groter toonaangewende styl te danke aan die bekendstelling van die beperkte uitgawe Ford Ranger Fx4. Die Ranger Fx4 is gegrond[...]
Ranger klop Hilux: Bakkieverkope vir Oktober 2016
Die Ford Ranger se verkope het die Toyota Hilux s’n in Oktober verbygesteek, volgens verkoopsyfers wat deur die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) vrygestel is. Binnelandse verkope van nuwe ligte handelsvoertuie (LHV) wys dat 13 559 eenhede gedurende Oktober verkoop is, wat 'n ernstige afname van 1[...]
So lyk die eerste nuwe Ranger
So lyk die eerste nuwe Ford Ranger wat pas uit die fabriek in Silverton, Pretoria, gery het. Die fabriek is nou gereed vir produksie van die nuwe gewilde bakkie wat behoorlik ‘n plek in die boeremark oopgery het. Ford se mense is klaar met al die veiligheidstoetse, die hele proses[...]
Daars n Ranger vir werk en speel
deur Dirk GallowitzMet die nuwe Ford Ranger op ons drumpel, het ek vir oulaas twee modelle van die baie gewilde bakkie onder hande geneem.Die Ford Ranger XL-Plus is in die derde kwartaal van verlede jaar plaaslik bekendgestel met Ford SA wat die bakkie as ‘n intreevlak-werkesel met wêreldklas veiligheidseienskappe[...]