Ford Ranger
Production of New Ford Ranger Commences in South Africa
Ford's Silverton Assembly Plant in Pretoria has officially commenced production of the new Ford Ranger, bringing a raft of product upgrades and refinements to one of South Africa's best-selling vehicles and export models. "Following the investment of over R3-billion in our local operations and extensive upgrades to our plants[...]
Locally-built Ford Ranger Spiced Up for 2018
Keeping aligned with the times and ahead of the competition, Ford Motor Company of Southern Africa (FMCSA) has introduced a raft of new enhancements and product updates on the Ford Ranger, which is locally produced at Ford’s Silverton Assembly Plant in Pretoria. “The Ford Ranger has cemented its status[...]
Ford se verkope bly goed in Julie
Suid-Afrikaanse nuwe voertuigverkope het jaar-op-jaar bemoedigende verbeteringe in Juliemaand getoon en Ford was weer eens vanjaar ‘n sleutelspeler wat bygedra het daartoe. Ford het 'n 11,9% aandeel van die totale bedryfsverkope vir die maand wat op 46 719 eenhede geëindig het. Ranger-verkope het met 4,4% tot dusver in 2017[...]
Ford Ranger bly aan die voorpunt
Die Ford Ranger het die eerste helfte van 2017 uitgestaan as Suid-Afrika se gunsteling nuwe voertuig, wat die meeste verkope in beide die ligte kommersiële voertuig-segment en die algehele voertuigbedryf behaal het. ‘n Totaal van 3 333 nuwe Rangers is in Junie 2017 verkoop wat 17% meer is as[...]
Ford Ranger is Suid-Afrika se beste bakkieverkoper vir Mei
Ford se plaaslike geboude Ranger het aangehou om nuwe voertuigverkope in Mei te domineer. Dit is die derde maand wat Ford aan die voorpunt van die topverkoper-voertuiglys in Suid-Afrika staan. ‘n Totaal van 2 875 Rangers is in Mei verkoop, wat Ford die leierskap gee van beide die algehele[...]