dieregesondheid

Ent nou jou vee in teen slenkdalkoors

Die Direktoraat van Dieregesondheid by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye wil graag alle vee-eienaars herinner om hulle skape, beeste en bokke teen slenkdalkoors in te ent. Slenkdalkoors is ‘n ernstige virussiekte wat deur muskiete versprei word en kan tot vrektes en aborsies by skape, beeste en bokke[...]

By Benine Ackermann|16th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

Skaapbrandsiekte

deur Jannie Fourie, produksie-adviseur, NWKV-Weskaap Brandsiekte is ’n hoogs aansteeklike en verwoestende velsiekte onder skape. Dit is ’n beheerde siekte onder die Wet op Dieresiektes en moet onmiddellik by die naaste staatsveearts of dieregesondheidstegnikus aangemeld word. Hierdie siekte word veroorsaak deur ’n klein velparasiet, Psoroptes communis ovis.  Die myt[...]

By Specialist Writer|11th October 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , , |

Baie haarwurm-besmettings aangemeld

In baie gedeeltes van die land, was Junie ryp-vry en dit kan gesien word in  die  aantal  haarwurm-besmettings  wat  deur  boere  ondervind  is, volgens  die  maandelikse  siekteverslae  soos informeel  gerapporteer deur veeartse. Kleinveeboere moet op die uitkyk wees vir diere met tekens van anemie en bottelkaak. Besoek die webbladsy[...]

By Benine Ackermann|8th August 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top