haarwurm-besmettings

Baie haarwurm-besmettings aangemeld

In baie gedeeltes van die land, was Junie ryp-vry en dit kan gesien word in  die  aantal  haarwurm-besmettings  wat  deur  boere  ondervind  is, volgens  die  maandelikse  siekteverslae  soos informeel  gerapporteer deur veeartse. Kleinveeboere moet op die uitkyk wees vir diere met tekens van anemie en bottelkaak. Besoek die webbladsy[...]

By Benine Ackermann|8th August 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top