bonnox
Bonnox hou ook beeste uit!
Bonnox het meer as sewentig verskillende produkte wat vir verskillende take aangewend kan word, van die beskerming van lammertjies teen ongediertes, tot die beheer van grootwild en die beveiliging van mense en eiendom. Heininghoogtes wissel van 0,6 tot 2,4 meter en met Bonnox se unieke Ringlok®-patent bied selfs die[...]
Bonnox bewaar skaarswild soos goud
‛n Boer kan nie kanse waag met enige van sy bates se sekuriteit nie en skaarswild is een van die moeilikste bates om op te pas. Dit is dus die moeite werd om goeie geld te bestee om dit te beveilig. Jaco de Wet boer buite Rustenburg en gebruik[...]
Bou ’n skaapplaas met Bonnox
Ian Wyeth het lank en deeglik beplan voor hy uit die stad uit plaas toe getrek het om met skape te gaan boer. Een van die oplossings wat hy saam met hom geneem het, was Bonnox. “Ek het jare lank in die suide van Pretoria gewoon en gereeld by[...]
Bonnox is op Ontbytsake
Bonnox verskyn eerskomende Saterdag, die 3de Maart 2018 tussen 07:30 en 9:00 op Ontbytsake, KykNET, DStv Kanaal 144. Die episode word ook herhaal op Sondag 4 Maart 2018 tussen 7:30 en 9:00 en ook op Dinsdag, 6 Maart 2018 en Donderdag 8 Maart 2018, tussen 13:00 en 14:30. Op[...]
Veelsydige Bonnox werk ook vir groente
Oor boerevernuf kan boeke vol geskryf word. Een van die gawes eie aan die gees van die plaas, is die talent om ’n gebruiksitem met sukses op verskillende maniere aan te wend – selfs vir take waarvoor dit nie gemaak is nie. Die ware spreekwoord van “’n boer maak[...]