wild
Mafuta Wildlife Services: Koop, verkoop, verskuif en bemark wild
Dis Jagseisoen en daarom soek talle boere 'n nuwe Gemsbokbul vir n nuwe bloedlyn of 'n nuwe teel troppie rooibokke! Of selfs wil hy bietjie van sy getalle minder maak op die plaas! Mafuta Wildlife Services bied die beste dienste om van elke behoefde 'n suksesverhaal te maak! Hulle[...]
Gaan jag!-veldtog: Saai moedig mense aan om jagbedryf te ondersteun
Die COVID-19-regulasies het die reeds brose Suid-Afrikaanse ekonomie verder verswak. Hoewel boerderye met sake kon aangaan, het die ontwrigting van markte soos die restaurant- en kantienbedryf en die informele sektor baie produsente in ’n finansiële verknorsing gelaat. Tabak‑, wyn- en wildboere is in die moeilikheid en kontantvloeikrisisse staar veral[...]
Bonnox bewaar skaarswild soos goud
‛n Boer kan nie kanse waag met enige van sy bates se sekuriteit nie en skaarswild is een van die moeilikste bates om op te pas. Dit is dus die moeite werd om goeie geld te bestee om dit te beveilig. Jaco de Wet boer buite Rustenburg en gebruik[...]