Algar
VIDEO: Hanteer elke bielie van ‘n uitdaging met Algar se Bieliesisteem
Charlotte Esterhuizen hanteer die verkope by Algar veehantering. Daarom kan jy seker wees sy weet waarvan sy praat! In hierdie video praat Charlotte oor hoekom die Bieliesisteem die beste manier is om jou vee te hanteer. Die Bieliesisteem maak dit maklik en veilig om jou diere in die gang[...]
Het jy ‘n bielie van ‘n bees? Dan kort jy Algar se Bielie-kraal
Algar se veehanteringstoerusting is al jare lank bekend onder boere. Die stelsels word ontwerp deur boere vir boere. By NAMPO 2024 het Algar hulle nuwe Bielie-kraal bekend gestel. Die stelsel bestaan uit die Bielie-klamp, Bielie-gang en Bielie-fuik. Charlotte Esterhuizen van Algar praat oor die voordele van die Bielie-kraal.[...]
Vernuwing in die hantering van vee met Algar Ind BK
In die bedrywige hartjie van Gauteng, net 10 kilometer buite Carletonville, lê 'n baken van innovering in die landboulandskap - Algar Ind BK. Vir meer as 'n dekade is hierdie baanbrekermaatskappy aan die voorpunt van 'n revolusie van veehanteringstoerusting, wat voorsiening maak vir die uiteenlopende behoeftes van boere regoor[...]
Veehantering is kinderspeletjies met Algar
Vandag se boere kan arbeid en tyd bespaar en hulle lewe baie makliker en lekkerder maak met die regte veehanteringstoerusting. Algar veehanteringstoerusting is ՚n betroubare maatskappy wat veeboere help om hulle werk maklik en doeltreffend te doen. Die oranje en grys toerusting is al ՚n ou bekende by NAMPO[...]
Maak skaapwerk maklik met Algar se skaapnekklamp
Algar Veehantering met hulle gehalte toerusting bly ‘n bekende gesig by NAMPO Oesdag en boere kon vanjaar weer gaan kyk hoe Algar boerdery makliker maak. “Ons bou veehanteringstoerusting vir klein en groot vee,” sê Charlotte Esterhuizen van Algar Veehantering. “Dit was lekker by NAMPO en nog lekkerder om met[...]