Agrico
VIDEO: Beter grondvoorbereiding, beter oes met Agrico
Agrico is 'n bekende naam in die besproeiingsbedryf. As jy meer van Agrico se videos wil kyk besoek gerus hulle YouTube kanaal: Agrico ZA https://youtu.be/1ay1cICt9l0
Agter die skerms: Hoe die Agrico-span ’n spilpunt oprig
Vir ’n boer is die besluit om ’n nuwe spilpunt op te rig nie sommer net nog ’n belegging nie. Dit is ’n stap wat sy hele boerdery kan verander. By Agrico begin die proses lank voor enige staal op die plaas afgelewer word. Elke stap, van ontwerp tot[...]
VIDEO: Hoekom boere Agrico kies
Pierre van Santen van Skoongesig Boerdery, plaas Spes Bona vertel hoekom hulle Agrico se G4-spilpunt opgesit het. Onder andere kry hy goeie diens van Agrico, hulle sorg dat sy spiilpunte nie stilstaan nie en die spilpunt is diefstalbestand. Kyk die video vir meer: https://youtu.be/cCUUUEO7Jgk
VIDEO: Is die see te ver vir Desembervakansie? Agrico het ‘n plan!
Is die see te ver vir Desembervakansie? Agrico het ’n plan! Agrico bring vreugde na jou plaas, maak nie saak waar in die land jy jouself bevind. Hierdie advertensie is met trots vervaardig deur ProAgri in samewerking met Agrico. https://youtu.be/fbhTP4oFrxk
Betroubare vennootskap maak boerdery in Botswana ’n werklikheid
Dean Hatty, eienaar van Farm Q50 in Pandamatenga, Botswana, het ’n indrukwekkende boerderypad van Zimbabwe na Botswana gevolg. Sy reis lig nie net die uitdagings van transnasionale boerdery uit nie, maar beklemtoon ook die kritieke rol wat deursettingsvermoë sowel as die nodige ondersteuning, speel. ’n Nuwe tuiste in Pandamatenga[...]