Agri Afrika
Agri Afrika beïndruk by NAMPO met die nuwe Legend-reeks
Agri Afrika se standplaas by NAMPO is altyd vol nuwe en interessante implemente om boere se lewens te vergemaklik, en hierdie jaar was dit geensins anders nie. Die maatskappy het met groot trots hul nuwe Legend Silo Bagger en Legend Cross Till by die skou bekend gestel. Agri[...]
Agri Afrika se Legend-side tipper: Jou betroubare vennoot hierdie strooptyd
In die landbou is tyd nie net geld nie … dit is oes. En wanneer die stroper begin loop en die lande vol opbrengs staan, is daar een ding wat elke boer nodig het: betroubare, doeltreffende vervoer. Dit is hier waar die Legend-side tipper van Agri Afrika sy staal[...]
Agri Afrika-tapkarre vergemaklik oeswerk
’n Tapkar is deesdae soveel meer as ‘net’ ’n tapkar. As gevolg van die verskillende groottes, handelsmerke en tegnologie wat beskikbaar is, is dit baie belangrik vir ’n boer om ’n tapkar te kies wat by sy boerdery gaan pas. Hoewel Agri Afrika ’n verskeidenheid tapkarre beskikbaar het, maak[...]
Oes vinniger en slimmer met Agri Afrika se Legend-reeks
Wanneer dit tyd is om jou oes van die lande af te haal, wil jy vinnig en flink werk. Die proses kan soms dae neem en elke ekstra minuut kos geld. Daarom is dit ontsettend belangrik dat jy die regte gereedskap vir elke taak het, en die regte tapkar[...]
VIDEO: Nuwe Agri Afrika Tapkar by NAMPO Kaap | Doons Le Roux verduidelik
Agri Afrika het hul nuwe tapkar by NAMPO Kaap bekendgestel – ’n praktiese oplossing vir brandstofvoorsiening op die plaas. Doons Le Roux van Duivenhoks Diesel Diens verduidelik hoe dit werk en watter voordele dit vir boere inhou. https://www.youtube.com/watch?v=YoaowXldtxw