Tydskrif (RSA)
ProAgri SA 307
Beste ProAgri-leser, Die somer son is weer hier en bring met hom daardie heerlike belofte van ’n nuwe seisoen. Elke oggend se sonsopkoms voel soos ’n sagte herinnering dat die winter sy tasse pak en dat die warmer dae op ons wag. Dit is ’n tyd van hoop…hoop vir[...]
ProAgri SA 306
Vir my is die landboubedryf nie net deel van my werk nie, dit is ’n leefwyse. En die landboubedryf is nie net ‘n woord nie, dit is iets wat diep in my gewortel is. Ek is gebore op die plaas, in ‘n landbougemeenskap grootgeword, tussen ploegvore, diere en plaashekke,[...]
ProAgri SA 305
Beste ProAgri-leser, Die winter lê koud en styf oor die land, maar ons boere se gees bly vurig. Ons bevind ons tans in ՚n tyd van groot onsekerheid – veral met die uitbreking van bek-en-klouseer wat druk plaas op veeboere in verskeie dele van die land. Hierdie siekte se[...]
ProAgri SA 304
'n Seisoen van saamstaan en vooruitkyk NAMPO het weer eens bewys waarom dit die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond is. Vier dae lank het die landbousektor saamgekom – boere, verskaffers, kundiges en families – om die nuutste tegnologie te beleef, hande te vat, en idees uit te ruil.[...]
ProAgri SA 303
Beste ProAgri-leser As jy hierdie uitgawe van ProAgri in die hand hou tydens NAMPO 2025, sit jy dalk op NAMPO-park tussen trekkers, toerusting en duisende boere ... maar terug op jou plaas is dit waarskynlik ‘n heel ander prentjie. Oor groot dele van die land is daar vanjaar een[...]