Vee en Wild
Steinberg Beefmasters kry kopers van heinde en verre by hulle jaarlikse produksieveiling
Kopers en belangstellendes in 'n 200 km-radius tot uit die VSA het Steinberg Beefmasters se jaarlikse produksieveiling en aanlyn op Dinsdag 7 Julie 2026 om 11:00 op Mooiplaas, Hendrina, bygewoon. Top gehalte diere is aangebied. Die duurste bul op die veiling (Lot 4: SS23-090) wat ‘n besonderse bul is[...]
Riglyne vir SA Stamboek se Ram Inname & Groei Toetse
RIGLYNE VIR RAM VOERINNAME & GROEITOETSE DOEL Groeitoetse en voerinname het dit ten doel om die genetiese potensiaal vir groei en voerdoeltreffendheid van ramme wetenskaplik so akkuraat as moontlik onder realistiese kommersiële toestande en volgens Suid-Afrikaanse produksie sisteme te bepaal. Diere moet verkieslik geëvalueer word onder dieselfde toestande as[...]
André Hugenoot Stoet: Drie geslagte se toewyding tot bewese veldgenetika
Geteel vir gehardheid in uitdagende veldtoestande Op strawwe hartwater-, rooiwater- en galsiekteveld, waar net die sterkste diere oorleef en presteer, het die André Hugenoot Stoet oor dekades heen sy merk gemaak as ’n betroubare bron van funksionele en winsgewende genetika. Die stoet is oorspronklik in 1996 deur wyle Andries[...]
Boschoek Bonsmaras: ’n Naam gebou op geloof, bewese genetika en jarelange doelgerigte teling
Boschoek Bonsmaras is ’n naam waarmee baie Bonsmara-boere en -telers in die bedryf vertroud is. André van der Heyde, Jannie Senekal en George Gomba is mense wat nie net daarna streef om gesogte Bonsmara-diere te teel nie, maar om iets veel groter te bou: ’n genetiese nalatenskap wat[...]
Work cattle safer and smarter with the Algar Neck and Body Clamp
Working with cattle requires control, safety and equipment that can handle the pressure of everyday farm conditions. Whether the task is dosing, vaccinating, tagging, inspecting, treating, branding or general animal management, the right handling system can make a major difference to both the farmer and the animal. This is[...]