Artikels

Sjina se toegang vir bloubesssies kan SA uitvoere ‘n hupstoot gee, maar implementering moet familieboere bevoordeel

’n Berigte nultarief-reëling wat Suid-Afrikaanse bloubessies toegang tot die Sjinese mark gee, kan ’n belangrike geleentheid vir die land se landbou-uitvoerders skep, maar die besonderhede van die reëling en die toeganklikheid daarvan vir familieboere moet eers bevestig word. Die aangeleentheid is besonder dringend aangesien bloubessieboere toenemende mededinging uit Zimbabwe[...]

By Artikel voorsien|21st September 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Low’s Creek Treated Timber: Gehalte pale waarop Afrika kan bou

As jy al ooit verby uitgestrekte sitrusboorde, druiweheinings of nuwe elektrisiteit- and telekommunikasie-infrastruktuur gery het, is die kans goed dat jy al verby een van Low’s Creek Treated Timber (LCTT) se produkte gery het. LCTT is gebaseer in die hartjie van Suid-Afrika se belangrikste bosboustreek en oor die jare[...]

By Natasha Pretorius|21st September 2026|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Suid-Afrikaanse mark bly van kritieke belang vir Deutz-Fahr

ʼn Bekende handelsnaam staan uit op enige plaas in Suid-Afrika, en Deutz-Fahr verstaan boere se behoefte om masjinerie te gebruik waarmee hulle vertroud is. By Smith Power Equipment se NAMPO Kaap-standplaas kon boere die volle Deutz-Fahr-reeks uittoets. Dirk Meiring, verkoopsbestuurder by Smith Power Equipment Deutz-Fahr, sê: “Die mark het[...]

By Victor Moolman|21st September 2026|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Rekordram net die begin van Hatari Platinum Dormveiling se suksesvolle naweek

Die Hatari Farming Platinum-veiling, wat op 19 September op die plaas Content in Bainsvlei plaasgevind het, het Hatari-geskiedenis gemaak. Op die veiling is die Dormer-ram ‘Tokkelos’ vir R520 000 verkoop – ’n rasrekord! Die Dormer-ram was lot 3, DZ 23-0153, van 2 Steyns Boerdery, wat in Venterstad geleë is, en[...]

By Victor Moolman|21st September 2026|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |

Ronin System Solutions: Om te weet, moet jy meet

Op ’n myn kan ’n voorraadhoop erts, steenkool of ander materiaal miljoene rande se waarde verteenwoordig. Maar hoe bepaal ’n mens akkuraat hoeveel materiaal werklik daar is, veral wanneer die hoop voortdurend groei, krimp en van vorm verander? Vir Ronin System Solutions lê die antwoord in tegnologie wat die[...]

0
Go to Top