Trekkers

Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope

Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verlede jaar. In Junie[...]

Mei 2021: Trekker- en Stroperverkope

Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Mei 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 518 eenhede in Mei, is byna 13% meer as die 459 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 24% meer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.   In[...]

By Specialist Writer|9th June 2021|Categories: Trekkers|Tags: , , , |

Hoe rooier hoe beter

“Ons bou voort op ons groot ideaal om ’n volledige reeks geïntegreerde oplossings aan boere te bied, van klein tot groot,” vertel Johan Joubert, hoofbestuurder van Massey Ferguson, Barloworld Agriculture, by NAMPO. ’n Nuweling in die Massey Fergusonstal is die 5700-reeks met ’n aangeslane krag van 69 tot 76[...]

By Annemarie Bremner|13th June 2016|Categories: Meganisasie, Trekkers|Tags: |
0
Go to Top