Trekkers
CLAAS-groen vir plaas-groei
deur Annemarie Bremner Die CLAAS-uitstalling by vanjaar se NAMPO Oesdag was ’n treffende uitbeelding van hulle tema, Duitse tegnologie en doeltreffendheid. Netjies in gelid het die stropers, waaronder die nuwe TUCANO 580, die trekkers, met die kragtige XERION as voorloper, en die hooimaaktoerusting aangetree in die CLAAS-groen linie. Sedert[...]
Kubota maak ’n plan
“Dit gaan veral oor sy hyser en omdat hy so maklik kan draai om goed vas te vat en op te lig.” “Hy lyk klein en lig, maar hy het baie meer perde onder die kap as wat ’n mens verwag.” “Hy sleep die onkruiddoderkar sonder enige probleme, selfs[...]
Nuwe Global-reeks – Massey op sy beste
Die opwindende nuwe MF6700-reeks van 83 tot 98 kW uit Massey Ferguson se Global-stal bied alles wat ’n boer in dié kilowatt-segment soek, en meer. Die MF 6700-reeks is die grootste trekkers in die Global-familie, wat ook bestaan uit die MF 4708 (61 kW) wat reeds plaaslik bekend gestel[...]
Strooptyd: Berei reg voor en gly gladweg deur die land
Strooptyd is aan die kom en vir die boere wat na die droogte geseënd genoeg is om iets te hê om te stroop, is elke pit belangrik. Dit is nou die tyd om alle strooptoerusting na te gaan en reg te kry vir ’n voorspoedige en gelukkige stroopseisoen. Alle[...]
Sorg vir jou werktuie en hulle sorg vir jou
Een van die onaangenaamste, duurste ervarings vir ‘n boer is lakse werktuie terwyl hy wil ploeg, plant, spuit, baal of stroop. Oom Koos le Roux, landbou-ingenieur, werktuigkenner en uitgewer van die Meganisasiegids, wat voorste boere landwyd help om winsgewind te beplan, sê dat trekkers en plaaswerktuie ‘n mens dikwels verbaas met die lang, troue diens wat hulle lewer, maar[...]