Feed production and handling
Plant nou lusern: So maak jy
deur Ivan Fourie, GWK Lusernverbouing maak deel uit van ’n groot aantal boere se gewaswisselboustelsels. Lusern is ’n uitstekende wisselbougewas en hou baie voordele in, soos verbetering van aggregaatstabiliteit, deurlugting, gaswisseling, verhoging van opvolggewasse se opbrengste en boonop is dit ’n goeie kontantvloeigewas. Hier volg ’n paar faktore wat[...]
Nuwe tegnologie: Hurwitz Farming maak kuilvoer nóg nuttiger
Die droogte het weer bewys dat ‛n goeie voorraad kuilvoer vir enige boer met diere goud werd kan wees. Al hoe meer vleisbeesboere sien ook die waarde van kuilvoer in. Dit is geen wonder nie want hierdie waardevolle, tuisgemaakte voerbron se vertering en voedingswaarde is hoog en dit bevat[...]
CLAAS se JAGUAR en SHREDLAGE®maak kuilvoer vir die 21ste eeu
Kuilvoermaak is ‛n wetenskap op sy eie en na baie jare se ervaring en ontwikkeling het almal gedink dat dié waardevolle voer nou so ver gevorderd is as wat dit ooit sal wees. Maar hulle het nie rekening gehou met die vernuf en vindingrykheid van die manne met die[...]
Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies
Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om[...]
Voedingstrategieë vir suiwelbeeste in ’n minder winsgewende omgewing
deur dr Hinner Köster (Pr. Sci. Nat.): Direkteur – Barnlab Pty Ltd Die meeste grondstowwe word deesdae al hoe duurder. Dit plaas baie meer klem op die belangrikheid van voedingsbestuur en die maatstawwe van ekonomiese, doeltreffende voerbenutting op plase. Duur grondstowwe beïnvloed winsgewendheid aansienlik en dit is dus belangriker[...]