Feed production and handling

Rovic Leers wys hulle staal by Balfour se Hooidag

Genoeg goeie voer is vir die veeboer goud werd, veral tydens droogtetye soos nou. Maar goeie hooi val nie uit die lug nie – dit moet reg en sorgsaam gemaak word en dit is presies hier waar Balfour se jaarlikse Hooidag ’n skatkis vol hooikennis vir boere ontsluit. “Die jaarlikse[...]

Kuilvoer: Beheer die proses om gehalte te behou

deur Albert van Rensburg, Biomin Goeie kuilvoer is goud werd – maar dan moet dit reg gemaak word om gehalte te verseker. Goeie bestuur en aandag aan besonderhede is noodsaaklik om deurlopend kuilvoer van die beste gehalte te maak. Die spoed waarteen die gewas ingekuil word, die voginhoud, snylengte[...]

By Specialist Writer|20th February 2017|Categories: Feed production and handling|Tags: , , , |

Maak hooi van hoë gehalte

Hooi word reeds van die vroegste tye af gesny. Literatuurstudies dui aan dat daar reeds 750 jaar voor Christus se geboorte hooi gemaak is. So sê prof Chris Dannhauser, weidingskonsultant. In Suid-Afrika is daar reeds in 1674 in die Kaap hooi gesny. Dit was nog lank voor daar hooibalers beskikbaar was, maar die boere het met[...]

By Benine Ackermann|9th February 2016|Categories: Animal feed, Feed production and handling, News, Stock and game farming|Tags: |
0
Go to Top