Jaguar
CLAAS se JAGUAR en SHREDLAGE®maak kuilvoer vir die 21ste eeu
Kuilvoermaak is ‛n wetenskap op sy eie en na baie jare se ervaring en ontwikkeling het almal gedink dat dié waardevolle voer nou so ver gevorderd is as wat dit ooit sal wees. Maar hulle het nie rekening gehou met die vernuf en vindingrykheid van die manne met die[...]
Jaguar F-Pace: Net die kat vir wanneer jy met jou kerkklere in die bos wil kattemaai
Jaguars is nie juis tuis in Afrika nie- dis nou daai leeuagtige Agentynse katgedierte. Ons hier in Afrika het leeus, tier se kind, luiperds, boskatte, tierkatte, muskeljaatkatte, en ja selfs straatkatte. Die tweebeen modelle op straathoeke is egter ‘n storie vir ‘n ander tydskrif. Daar’s natuurlike slimkatte ook, maar[...]