Categories: Januarie, LandboukalenderPublished On: 12th January 2023

Balfour hooidag 19 Januarie 2023

By 0 min read
60 words

314326870_645034594083155_4809399040680092851_n

Die tiende Balfour Hooidag is om die draai! Kom kyk hoe JWL en Jupidex Standerton, Claas, Landini, Myburgh toerusting, Valtrac Parys, TWK-New Holland, Kubota, Orbach, Northmec en die hoofborg Afgri Meganisasie hulle beste hooimaaktoerusting demonstreer die 19de Januarie vanaf 10:00.

Maak seker jy loop nie die geleentheid mis nie!

Vir meer inligting besoek die Faceboek-blad by: https://www.facebook.com/BalfourHooidag

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0