Balfour hooidag

Balfour Hooidag: Kies reg vir goeie hooi

Nuwe tegnologie en bekende staatmakers het langs mekaar geskitter by die tiende Balfour Hooidag wat na die Covid-onderbreking van twee jaar weer plaasgevind het. Die geleentheid word deur die Balfour Boerevereniging aangebied en boere in die Hoƫveldstreek het die geleentheid gebruik om te gaan opweeg watter toerusting die beste[...]

By Maryna Steyn|10th February 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

Balfour hooidag 19 Januarie 2023

Die tiende Balfour Hooidag is om die draai! Kom kyk hoe JWL en Jupidex Standerton, Claas, Landini, Myburgh toerusting, Valtrac Parys, TWK-New Holland, Kubota, Orbach, Northmec en die hoofborg Afgri Meganisasie hulle beste hooimaaktoerusting demonstreer die 19de Januarie vanaf 10:00. Maak seker jy loop nie die geleentheid mis nie![...]

By Specialist Writer|12th January 2023|Categories: Januarie, Landboukalender|Tags: |
0
Go to Top