Januarie
Balfour hooidag 19 Januarie 2023
Die tiende Balfour Hooidag is om die draai! Kom kyk hoe JWL en Jupidex Standerton, Claas, Landini, Myburgh toerusting, Valtrac Parys, TWK-New Holland, Kubota, Orbach, Northmec en die hoofborg Afgri Meganisasie hulle beste hooimaaktoerusting demonstreer die 19de Januarie vanaf 10:00. Maak seker jy loop nie die geleentheid mis nie![...]
Jan en Feb veilings 2019
VEILING NAAM DATUM PLEK KONTAKBESONDERHEDE Blouberg aanteelveiling (Bonsmara en Bosvelder) 31 Januarie, 11:00 Sors Snyman, 072-841-7262 Nu-Alcade Bonsmara Groep 21 Februarie, 11:00 Warmbad veemark Vleissentraal Bosveld, 015-491-3141 Wagyu Produksieveiling 22 Februarie, 11:00 RAC Frankfort Wentzel Vorster, 082-566-1369 Harrismith 2de aanteelveiling 26 Februarie, 11:00 Grootdraai Harrismith John Campher, 072-202-0160