Videos: Lucasdam Dorpers & CJ Coetzee Witdorpers Veiling | 24 Februarie 2022 | 11:00 | Postmasburg
Lucasdam Dorper Ramme aangebied op die veiling:
Lucasdam Dorper Ram (2021.0013)
- Ram nommer 2021-0013
- Vaar Crux
- Indeks 111
- EPI indeks 105
Lucasdam Dorper Ram (2020.0202)
- Ram nommer 2020-0202
- Vaar Crux
- Indeks 91
- EPI indeks 115
BELANGRIKE NOTA VAN TELERS:
Ramme sal vrugbaar getoets wees. Dragtigheidstatus sal op veiling beskikbaar wees. Spuitprogram vir die ramme:
- Pasteurella, Bloutong, Bloednier en Rev 1.
- Breëspektrum-dosering.
- Besigting die dag voor die veiling te plaas Lucasdam.
Navrae:
Bemarker: Roux van der Merwe +27(0)82 781 3735
Afslaer: Theuns Visser +27(0)82 338 1356
STOET- & SPESIALE VEILINGS:
Mari Steyn: 083 630 2334
Vir meer inligting: http://nklhveilings.co.za/
Kontak:
Tel No: 053 927 3871/2/3/4
E-mail: nklh@wam.co.za
Facebook: https://m.facebook.com/Noordkaap-Lewendehawe-Vryburg-1601660500050614/
Vir meer inligting aangaande die veiling besoek: