Categories: Video'sPublished On: 17th October 2024

VIDEO: Agrico by Vondeling Wines plaas | Paarl

By 0 min read
72 words

Screenshot 2024-10-17 092801

Agrico bring innovasie na boere se voorstoep toe! Die Vondeling Wines plaas by Vrymansfontein buite die Paarl maak gebruik van Agrico se volledige drupbesproeiingsoplossings wat op die plaas ontwikkel en opgerig is vir die effektiewe besproeiing van 150 ha amandelbome.

Hierdie innoverende tegnologie help om water doeltreffend te bestuur en optimale groei vir die bome te verseker.

Vir meer inligting, besoek die Agrico webtuiste by https://agrico.co.za/ .

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0