Neutboerdery

VIDEO: Agrico by Vondeling Wines plaas | Paarl

Agrico bring innovasie na boere se voorstoep toe! Die Vondeling Wines plaas by Vrymansfontein buite die Paarl maak gebruik van Agrico se volledige drupbesproeiingsoplossings wat op die plaas ontwikkel en opgerig is vir die effektiewe besproeiing van 150 ha amandelbome. Hierdie innoverende tegnologie help om water doeltreffend te bestuur[...]

By Specialist Writer|17th October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , , , |

Jupidex se Blou Toer Boeredag spog met Andreoli-spuite

Wat op aarde is 'n blou toer? Soos Jacques le Roux, streeksverteenwoordiger van Jupidex in die Vrystaat en Noord-Kaap verduidelik, kry die boeredag sy naam van die blou op die Andreoli-spuit. Weens die leemte in die distrik het Jupidex dit goed gedink om 'n boordspuit na die droƫ Vrystaat[...]

By Specialist Writer|14th February 2024|Categories: Videos|Tags: , , , , , |
0
Go to Top