Categories: VideosPublished On: 14th February 2024

Jupidex se Blou Toer Boeredag spog met Andreoli-spuite

By 1 min read
103 words

10

Wat op aarde is ‘n blou toer? Soos Jacques le Roux, streeksverteenwoordiger van Jupidex in die Vrystaat en Noord-Kaap verduidelik, kry die boeredag sy naam van die blou op die Andreoli-spuit.

Weens die leemte in die distrik het Jupidex dit goed gedink om ‘n boordspuit na die droë Vrystaat en Noord-Kaap te bring waar vele neutboere by kan baat.

Die spuite wat tydens die dag gedemonstreer was is die self-aangedrewe boordspuit asook sleepspuite uit die Andreoli-stal.

 

Lees die artikel op: https://www.proagrimedia.com/mechanisation/for-profitable-pecan-production-wise-farmers-use-jupidexs-andreoli-atom-self-propelled-sprayers/

Vir meer inligting, besoek www.jupidex.co.za.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0