wolmark

Wolmark styg steeds

Op die 18de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,0% gestyg en op 19183c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 20,76% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|18th January 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg met 0,2%

Op die 17de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +0,2% gestyg en op 18808c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 21,70% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|11th January 2018|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark daal met 3,0%

Op die 15de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,0% gedaal en op 18656c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 20,05% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]

By Specialist Writer|30th November 2017|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark is 25,57% hoër as ‘n jaar gelede

Op die 14de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 19235c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 25,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:  18[...]

By Specialist Writer|23rd November 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top