Categories: NewsPublished On: 30th November 2017

Wolmark daal met 3,0%

By 1 min read
199 words

wol

Op die 15de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,0% gedaal en op 18656c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 20,05% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      23585  (+1,6%)              21 µ      17060   (-2,7%)

19 µ      20652  (-2,8%)               22 µ      16140   (-1,6%)

20 µ      18355  (-2,8%)               23 µ      15203   (-2,2%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (4 426 bale),) Standard Wool (3 314 bale) Tianyu SA Pty (Ltd)  (2 563 bale) . Van die 13 853 bale wat aangebied is, is 13 728 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. WJ Jordaan Cradock CH MWF5S.81 16.4µ 75,8% 42 20760c
2. WJ Jordaan Cradock AH MWF4S.87 16.6µ 74,5% 36 20290c
3. SB Bastard Cedarville BFY MF4E.71 17.4µ 77,7% 52 20100c
4. Leon Ontwikkelings B K Cradock BFH MWF4S.70 16.5µ 73,0% 45 19650c
5. BG Cotterrell Cathcart CF MF4E.64 16.8µ 76,2% 44 19500c
6. WJ Jordaan Cradock BH MWF4E.69 16.4µ 75,4% 33 19370c
7. SB Bastard Cedarville AFY MF4E.93 17.9µ 78,2% 42 19350c
8. BG Cotterrell Cathcart AF MF4E.98 18.0µ 77,6% 47 19250c
9. GN Small Barkly-East AMY MF4S.92 18.0µ 75,8% 39 18900c
10. Leon Ontwikkelings B K Cradock BFH MWF4S.77 17.1µ 72,3% 35 18750c

BKB wil graag bogenoemde kliënte gelukwens met hulle prestasies. Die volgende veiling katalogus P1617 sal op 6 Desember 2017 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0